Retief Burger - Dieselfde Krag: аккорды для гитары

Retief Burger – Dieselfde Krag: аккорды для гитары

Текст песни "Retief Burger – Dieselfde Krag" с аккордами для гитары

[Verse 1]
G                        C
Dieselfde krag wat die dood oorwin het
          C     Em                D
Wat die werk volbring het leef in my
           Em              C      G
Dieselfde krag laat ons juigend skree
         C     D   G
U't die bose uitgeklee

[Chorus]
            D            C     G
Dieselfde krag weet ek leef in my
             D              C    G
Opstandingskrag van sonde dood bevry
        D               C     Em
U het oorwin die vyand is verslaan
         C     D    G
U het waarlik opgestaan

[Verse 2]
G                            C     G
Dieselfde krag waarvan die Woord getuig
          C        Em           D
Wat elke mag laat buig leef in my
           Em         C       G
Dieselfde krag wat genesing bring
            C            D     G
Vloei ook deur hierdie sterweling

[Verse 3]
G                             C      G
Dieselfde krag wat deur die donker breek
            C     Em           D
Wat die oorwining gee leef in my
           Em             C           G
Dieselfde krag waarmee U terug gaan keer
        C     D     G
Sal getuig U triomfeer
Важно! Чтобы посмотреть аппликатуру нужного аккорда к песне “Retief Burger – Dieselfde Krag“, просто наведите мышку/кликните на сам аккорд.

Видео/Клип на песню “Retief Burger – Dieselfde Krag”:

Нажмите на звезду, чтобы оценить!

Средняя оценка 0 / 5. Количество оценок: 0

Оценок пока нет. Поставьте оценку первым.

Подписаться
Уведомление о
guest
0 Комментарий
inline-комментарии
Посмотреть все комментарии
ПОПУЛЯРНЫЕ АККОРДЫ:
Adblock
detector